Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:6 in konteks