Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle weet tog: as julle julle aan iemand onderwerp om hom as slawe te gehoorsaam, is julle die slawe van dié een aan wie julle gehoorsaam is. As dit die sonde is, beteken dit vir julle die dood; as dit gehoorsaamheid aan God is, beteken dit vryspraak en lewe.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:16 in konteks