Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

om in diens van Christus Jesus onder die heidennasies te werk. Dit is my priesterlike taak om die evangelie van God aan hulle te bedien, sodat daar uit die heidennasies 'n offergawe mag wees wat vir God aanneemlik is en deur die Heilige Gees geheilig is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:16 in konteks