Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan, het Hy 'n man met die naam Matteus by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg My!”Hy het toe opgestaan en Hom gevolg.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:9 in konteks