Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het in die huis ingegaan, en die blindes het daar na Hom toe gekom. Hy vra toe vir hulle: “Glo julle dat Ek dit kan doen?”“Ja, Here,” antwoord hulle Hom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:28 in konteks