Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié tyd het die volgelinge van Johannes na Jesus toe gekom en gevra: “Waarom vas ons en die Fariseërs dikwels, maar u dissipels vas glad nie?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:14 in konteks