Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:32-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

32. “Gaan!” het Hy vir hulle gesê.Hulle is toe uit die mense uit en het in die varke ingevaar. Die hele trop het meteens op loop gesit teen die hang af, die see in, en het in die water versuip.

33. Die wagters het weggehardloop dorp toe en alles daar gaan vertel, ook wat met die besetenes gebeur het.

34. Die hele dorp het Jesus tegemoet gegaan, en toe hulle Hom sien, het hulle Hom ernstig versoek om hulle gebied te verlaat.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8