Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Pilatus op die regbank sit, het sy vrou vir hom 'n boodskap gestuur: “Moet tog niks met daardie onskuldige man te doen hê nie, want ek het vannag 'n vreeslike droom oor hom gehad.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:19 in konteks