Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:63 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus het niks gesê nie. Die hoëpriester sê toe vir Hom: “Ek stel jou onder 'n eed by die lewende God dat jy vir ons moet sê: Is jy die Christus, die Seun van God?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:63 in konteks