Toe sê Jesus vir hulle: “Julle almal sal My vannag nog in die steek laat. Daar staan immers geskrywe:“ ‘Ek sal die herder doodmaak,en die skape van sy kudde sal uitmekaar gejaag word.’