Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Seun van die mens gaan inderdaad sterwe soos daar oor Hom geskrywe staan; maar wee die man deur wie die Seun van die mens verraai word. Dit sou vir daardie man beter gewees het as hy nooit gebore was nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:24 in konteks