Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het nie besef wat aan die gang was nie, totdat die sondvloed gekom en hulle almal weggesleur het. Net so sal dit gaan by die koms van die Seun van die mens.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:39 in konteks