Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Kanaänitiese vrou wat in daardie gebied gewoon het, het onverwags by Hom aangekom. Sy het aanhoudend geroep: “Ontferm U oor my, Here, Seun van Dawid! My dogter is in die mag van 'n bose gees, en dit gaan sleg.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:22 in konteks