Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die menigte beveel om op die groen gras te gaan sit om te eet. Toe neem Hy die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en vra die seën. Daarna het Hy die brood gebreek en dit aan sy dissipels gegee, en hulle het dit aan die mense gegee.

Lees volledige hoofstuk Matteus 14

Kyk Matteus 14:19 in konteks