Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het hulle nog 'n gelykenis vertel: “Die koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat 'n vrou gevat en in 'n groot skottel meel ingewerk het totdat dit heeltemal deursuur was.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:33 in konteks