Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Bose kom by elkeen wat die woord van die koninkryk hoor maar dit nie verstaan nie, en vat dan weg wat in sy hart gesaai is. Dit is hy by wie daar op die pad gesaai is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:19 in konteks