Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As jou hand jou van My afvallig laat word, kap hom af! Dit is beter dat jy vermink in die lewe ingaan as dat jy altwee jou hande het en na die hel toe gaan, in die onblusbare vuur.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:43 in konteks