Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die seun na Hom toe gebring. Net toe die gees vir Jesus sien, het hy die seun geweldige stuiptrekkings laat kry. Hy het op die grond neergeslaan en rondgerol, met skuim om die mond.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:20 in konteks