Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

En elke keer as die gees hom gryp, gooi hy hom op die grond neer. Dan kry hy skuim om die mond en hy kners op sy tande, en sy spiere trek saam. Ek het u dissipels gevra om die gees uit te drywe, en hulle kon nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:18 in konteks