Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hulle toe begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly, dat Hy deur die familiehoofde en die priesterhoofde en die skrifgeleerdes verwerp moet word en doodgemaak moet word, en drie dae later moet opstaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:31 in konteks