Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die blinde man aan die hand gevat en hom uit die dorp uit gelei. Toe het Hy op sy oë gespoeg, sy hande daarop gesit en vir hom gevra: “Sien jy al iets?”

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:23 in konteks