Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:56 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar Hy ook al in dorpe of stede of op plase gekom het, het die mense die siekes op die bymekaarkomplekke neergesit en Hom gevra dat die siekes tog maar net aan die soom van sy klere mag raak; en almal wat aan Hom geraak het, het gesond geword.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:56 in konteks