Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus uit die skuit klim, het Hy 'n groot menigte mense daar gesien en Hy het hulle innig jammer gekry, want hulle was soos skape wat nie 'n wagter het nie. Hy het hulle toe baie uitvoerig begin leer.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:34 in konteks