Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het weer die mense langs die see begin leer. 'n Baie groot menigte het by Hom saamgedrom, sodat Hy op die see in 'n skuit gaan sit het. Die hele menigte was langs die see op die strand.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:1 in konteks