Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom het, het gesê: “Hy is van Beëlsebul besete!” en “Dit is met die hulp van die aanvoerder van die bose geeste dat hy bose geeste uitdrywe.”

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:22 in konteks