Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle hom weens die gedrang nie by Jesus kon kry nie, breek hulle die dak reg bokant Hom oop, en nadat hulle 'n opening in die dak gemaak het, laat hulle die draagbaar waarop die verlamde man gelê het, daardeur afsak.

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:4 in konteks