Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!”Levi het opgestaan en Hom gevolg.

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:14 in konteks