Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:72 Afrikaans 1983 (AFR83)

En onmiddellik het die haan 'n tweede keer gekraai. Dit het Petrus toe bygeval wat Jesus vir hom gesê het: “Voordat die haan 'n tweede keer kraai, sal jy My drie keer verloën.”En hy het in trane uitgebars.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:72 in konteks