Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Want die een nasie sal teen die ander te staan kom en die een koninkryk teen die ander. Daar sal aardbewings op baie plekke voorkom. Daar sal hongersnode wees. Hierdie dinge is geboortepyne, die begin van die nuwe tyd.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:8 in konteks