Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

En ‘om Hom lief te hê met jou hele hart en met jou hele denke en met al jou krag’ en ‘om jou naaste lief te hê soos jouself’ is van meer belang as al die brandoffers en ander diereoffers.”

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:33 in konteks