Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle kom sê toe vir Hom: “Meneer, ons weet dat u iemand is wat u mening eerlik uitspreek sonder om mense in aanmerking te neem, want u let nie op die aansien van persone nie. U is getrou aan die waarheid en so maak u die wil van God bekend. Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal, of is dit nie? Moet ons betaal, of moet ons nie betaal nie?”

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:14 in konteks