Op pad Jerusalem toe het Jesus voor hulle uit geloop. Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word.Toe het Hy weer die twaalf opsy geneem en hulle begin vertel wat met Hom gaan gebeur: