Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het Hom gereed gemaak en daarvandaan na die gebied Judea toe vertrek, oorkant die Jordaan langs. Baie mense het weer na Hom toe gekom en, soos Hy gewoond was, het Hy hulle geleer.

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:1 in konteks