Toe die stem praat, merk hulle dat Jesus alleen daar is.Hulle het hieroor stilgebly en in daardie tyd vir niemand anders enigiets vertel van wat hulle gesien het nie.