Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die manne aanstaltes maak om van Hom af weg te gaan, sê Petrus vir Jesus: “Here, dit is goed dat ons hier is. Laat ons drie hutte bou: een vir U, een vir Moses en een vir Elia.”Hy het nie geweet wat hy sê nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:33 in konteks