Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Hy nog praat, kom daar iemand van die raadslid van die sinagoge se huis af om te sê: “U dogter is al dood. Moenie nog ons Leermeester lastig val nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:49 in konteks