Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 21:36-38 Afrikaans 1983 (AFR83)

36. Maar wees waaksaam en bid altyddeur dat julle die krag kan ontvang om deur al hierdie dinge wat gaan gebeur, behoue deur te kom en om voor die Seun van die mens te verskyn.”

37. Bedags was Jesus in die tempel besig om die mense te leer, maar snags het Hy uitgegaan en buite op die Olyfberg vernag.

38. In die môre vroeg het die hele volk dan weer in die tempel na Hom kom luister.

Lees volledige hoofstuk Lukas 21