Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 21:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar nog voordat dit alles gebeur, sal hulle julle gevange neem en vervolg. Hulle sal julle oorlewer vir verhoor in die sinagoges en vir opsluiting in gevangenisse; hulle sal julle voor konings en goewerneurs bring ter wille van my Naam.

Lees volledige hoofstuk Lukas 21

Kyk Lukas 21:12 in konteks