Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ag dae later, toe dit tyd was om die Kindjie te besny, het Hy die naam Jesus gekry, die naam wat deur die engel genoem is nog voordat Hy in die moederskoot ontvang is.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:21 in konteks