Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy naby die stad kom, teen die afdraand van die Olyfberg, het die hele skare juigende volgelinge God uit volle bors begin prys oor al die wonderwerke wat hulle gesien het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:37 in konteks