Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek sê vir julle: Hierdie man, en nie die ander een nie, het huis toe gegaan as iemand wie se saak met God reg is. Elkeen wat hoogmoedig is, sal verneder word; en hy wat nederig is, sal verhoog word.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:14 in konteks