Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna sê Hy vir die dissipels: “Daar sal dae kom wanneer julle daarna sal verlang om net een van die dae van die Seun van die mens te sien, maar julle sal dit nie sien nie. Hulle sal wel vir julle sê: ‘Kyk, daar is Hy!’ of: ‘Kyk, hier is Hy!’

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:22 in konteks