Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gelukkig is die slawe vir wie die eienaar by sy koms wakker sal aantref. Dit verseker Ek julle: Hy sal hulle aan tafel laat sit, self 'n voorskoot aansit en hulle kom bedien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:37 in konteks