Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus gaan toe nader daarop in deur te sê: “Toe 'n man eenmaal op pad was van Jerusalem af na Jerigo toe, het rowers hom aangeval. Hulle het hom kaal uitgetrek en hom geslaan dat hy halfdood bly lê, en toe padgegee.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:30 in konteks