Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al is ek nou nie persoonlik daar nie, is ek tog in die gees by julle en is ek bly om te sien dat julle die goeie orde handhaaf en dat julle geloof in Christus stewig vas staan.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:5 in konteks