Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie leerstellings het wel 'n skyn van wysheid met hulle selfgemaakte godsdiens, danige nederigheid en streng beheersing van die liggaam, maar dit het geen waarde vir die beteueling van die sondige drifte nie.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 2

Kyk Kolossense 2:23 in konteks