Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:28-29 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. Hóm verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring.

29. Daarvoor span ek my ook in en beywer ek my met die krag wat Hy gee en wat kragtig in my werk.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1