Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dan moet julle vas en sterk bly staan in die geloof en julle nie laat losruk van die hoop wat in julle gewek is deur die evangelie wat julle gehoor het nie. Dit is die evangelie wat aan al die mense op die aarde verkondig is en waarvan ek, Paulus, 'n dienaar geword het.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:23 in konteks