Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nie eens die aartsengel Migael het so iets gedoen nie. Toe hy met die duiwel gestry het oor die liggaam van Moses, het hy hom dit nie veroorloof om die duiwel te beledig en te veroordeel nie, maar hy het vir hom gesê: “Die Here sal jou straf.”

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:9 in konteks