Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dink ook aan die mense van Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle. Net soos daardie engele het hulle onsedelike dade gepleeg en omgang gesoek met vreemde wesens. As waarskuwing vir almal word hulle nou gestraf met die vuur wat ewig brand.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:7 in konteks